Luke 19:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en sê vir hom: Saggeus, maak gou en kom af; want vandag moet ek in u huis bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus by dié bepaalde plek kom, het Hy opgekyk in die boom en vir Saggeus gesê: “Saggeus, klim haastig af, want Ek moet nog vandag by jou tuisgaan.”
Afrikaans 1933/1953 En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en sê vir hom: Sagg,s, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis bly.
Afrikaans 1983 Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis oorbly.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus by die boom kom, het Hy opgekyk en Hy het vir Saggeus gesê: “Saggeus, klim gou af, want Ek moet vandag in jou huis bly.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus by die wildevyeboom kom, het Hy skielik gaan staan, opgekyk en gesê: “Saggeus, klim dadelik af. Maak gou! Want Ek moet vandag by jou kom oorbly.”