Luke 19:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kon nie vind wat hulle kon doen nie, want die hele volk was baie aandagtig om na hom te luister. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het egter niks gekry wat hulle in werking kon stel nie omdat die hele volk aan sy lippe gehang het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het niks gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het Hom aangehang en na Hom geluister. |
| Afrikaans 1983 | Hulle kon egter niks vind wat uitvoerbaar was nie, omdat die hele volk gretig na Hom geluister het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar hulle kon nie 'n manier vind om dit te doen nie, omdat die hele volk aan sy lippe gehang het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar hulle kon nie besluit hoe hulle dit sal doen nie, want al die mense het van Jesus gehou en hulle het graag na Hom geluister. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle was magteloos, want al die mense het aan Jesus se lippe gehang. |