Luke 19:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het in die tempel ingegaan en begin om die wat daarin verkoop, en die wat koop, uit te dryf;
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het die tempelgebied ingegaan en die smouse begin uitjaag.
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy in die tempel ingegaan het, begin Hy die wat daarin verkoop en koop, uit te jaag.
Afrikaans 1983 Jesus het na die tempel toe gegaan en die handelaars begin uitjaag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die tempelterrein binnegegaan en die handelaars begin uitjaag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe na die tempel-gronde gegaan. Daar was mense besig om goed te verkoop. Jesus het hulle uitgejaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Jerusalem is Jesus reguit tempel toe. Langs die groot tempelgebou was daar ’n groot, oop plein. Hier op die tempelplein is offerdiere aan die mense verkoop wat nie self diere by hulle gehad het nie.