Luke 19:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy nader kom, het hy die stad gesien en daaroor geween.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hy naderkom en die stad voor Hom sien, het Jesus oor die stad begin huil.
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy naby kom en die stad sien, het Hy daaroor geween
Afrikaans 1983 Toe Hy nog nader kom en die stad voor Hom sien, het Hy daaroor gehuil
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy naby kom en die stad sien, het Hy oor haar gehuil
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus nader gaan en Jerusalem sien, het Hy gehuil oor die stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus naby Jerusalem kom, was Hy baie hartseer. Terwyl die trane oor sy wange loop, sê Hy: