Luke 19:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vooruit gehardloop en in 'n wildevyeboom geklim om hom te sien, want hy sou daarheen verbygaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vooruit gehardloop om voor te kom en in ’n vyeboom geklim om Jesus te sien omdat Hy daar sou verbygaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vooruit gehardloop en in 'n wildevyeboom geklim, sodat hy Hom kon sien, want Hy sou daarlangs verbygaan. |
| Afrikaans 1983 | Hy hardloop toe vooruit en klim in 'n wildevyeboom om Jesus te kan sien, want Hy sou daar verbygaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy hardloop toe vooruit en klim in 'n wildevyeboom om Jesus te sien, want Hy sou daar verbygaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Saggeus verder op die pad gehardloop en hy het in 'n wildevye-boom geklim sodat hy vir Jesus kon sien, want Jesus moes daar verbyloop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe maak hy ’n plan: hy het gou vooruitgehardloop en in ’n wildevyeboom gaan klim wat langs die pad gestaan het waar Jesus sou verbyloop. |