Luke 19:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here: vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het gesing: “Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning! Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!”
Afrikaans 1933/1953 terwyl hulle sê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!
Afrikaans 1983 Hulle het gesing: “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het uitgeroep: “Geseënd is die Koning, Hy wat kom in die Naam van die Here! Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste! ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het geskree: Prys die Man wat kom! Hy is die Koning, die Here het Hom gestuur! Daar is vrede in die hemel, God in die hoogste hemel is Koning!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Jesus soos ’n koning daar in Jerusalem verwelkom en hard uitgeroep: “Prys Hom wat as Koning in die Naam van die Here kom! Nou seëvier God se hemelse vrede. Al die eer kom die allerhoogste God toe.”