Luke 19:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hy gegaan het, het hulle hul klere op die pad uitgesprei.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl Jesus vorentoe beweeg, het die mense hulle bo-klere op die pad oopgesprei.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl Hy voortgaan, gooi hulle hul klere oop op die pad.
Afrikaans 1983 Terwyl Hy aanry, het hulle van hulle klere op die pad oopgegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos wat Hy ry, het hulle hulle boklere op die pad voor Hom oopgesprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Jesus verder gery op die donkie, en die mense het van hulle klere op die pad voor Hom oopgegooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jesus begin ry, het hulle hulle klere uit respek voor Hom in die pad neergesit.