Luke 19:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê: Die Here het hom nodig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle antwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans 1933/1953 En hulle antwoord: Die Here het hom nodig.
Afrikaans 1983 Hulle antwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het geantwoord: “Die Here het hom nodig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het gesê: “Die Here wil hom gebruik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Here het hom nodig,” het hulle geantwoord.