Luke 19:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hulle die vul losmaak, sê die eienaars daarvan vir hulle: Waarom maak julle die vul los?
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle besig is om die donkie los te maak, sê sy eienaars vir hulle: “Waarom maak julle die donkie los?”
Afrikaans 1933/1953 En terwyl hulle die vul losmaak, sê die eienaars aan hulle: Waarom maak julle die vul los?
Afrikaans 1983 Terwyl hulle die donkie losmaak, vra sy eienaars vir hulle: “Waarom maak julle die donkie los?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle die donkievul losmaak, vra sy eienaars vir hulle: “Waarom maak julle die donkievul los?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hulle die donkie losmaak, het sy eienaars vir die dissipels gevra: “Hoekom maak julle die donkie los?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle hom losmaak, kom sy eienaars daar aan en sê: “Wat vang julle aan? Hoekom maak julle die donkie los?”