Luke 19:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat gestuur was, het weggegaan en gevind net soos Hy vir hulle gesê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die twee dissipels wat deur Jesus gestuur is, gaan kry toe alles net soos Hy vir hulle gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat gestuur was, gaan toe en vind dit soos Hy aan hulle gesê het. |
| Afrikaans 1983 | Die twee wat gestuur is, gaan toe en kry alles net soos Hy vir hulle gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die twee wat gestuur is, het daarheen gegaan en dit aangetref net soos Hy vir hulle gesê het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie twee dissipels het toe gegaan en dit was alles soos Jesus vir hulle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee volgelinge het toe na Betfage gegaan en die jong donkie daar gekry. |