Luke 19:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Hy naby Betfage en Betanië kom, op die berg wat die Olyfberg genoem word, het Hy twee van sy dissipels gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Hy naby Betfage en Betanië kom, teen die Olyfberg, het Hy twee van sy dissipels vooruit gestuur met die opdrag: |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy naby B,tfag, en Bet nië kom, by die berg wat die Olyfberg genoem word, het Hy twee van sy dissipels uitgestuur |
| Afrikaans 1983 | Toe Hy naby Betfage en Betanië kom, teen die Olyfberg, stuur Hy twee van sy dissipels vooruit met die opdrag: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus naby Betfage en Betanië teen die Olyfberg kom, stuur Hy twee van sy dissipels |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Hy naby die dorpies Betfage en Betanië op die Olyf-berg kom, het Jesus twee van sy dissipels gestuur |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy kom toe by Betfage aan die voet van die Olyfberg, nie ver van Jerusalem af nie. |