Luke 19:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar daardie my vyande wat nie wou hê dat ek oor hulle sou heers nie, bring hierheen en maak hulle voor my aangesig dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En daardie mense wat teen my vyandig was, wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet wees nie, bring hulle hier en maak hulle hier voor my oë dood.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle sou wees nie, bring hulle hier en slaan hulle voor my dood. |
| Afrikaans 1983 | En daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek hulle koning moet wees nie, bring hulle en maak hulle hier voor my dood!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En daardie vyande van my wat nie wou gehad het dat ek koning oor hulle moes wees nie, bring hulle hierheen en maak hulle hier voor my dood.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet wees nie, bring hulle en maak hulle dood hier voor my.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘En wat daardie spul mense hier in die omgewing betref wat nie wou hê ek moet die heerser word nie - bring hulle hier en maak hulle dood, sommer hier reg voor my.’” |