Luke 19:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir die wat daar staan: Neem die pond van hom en gee dit aan hom wat tien ponde het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hy het toe aan die omstanders die opdrag gegee: ‘Vat die muntstuk van hom af weg, en gee dit aan die een wat die tien muntstukke het.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die wat daarby staan, sê hy: Neem die pond van hom weg en gee dit aan hom wat die tien ponde het -- |
| Afrikaans 1983 | Daarop sê hy vir dié wat daar staan: ‘Vat die muntstuk van hom af weg en gee dit vir die een wat die tien muntstukke het.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy beveel toe die omstanders, ‘Vat die mina by hom weg en gee dit vir die een wat tien mina het.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die koning vir sy amptenare: ‘Vat die geldstuk van hom weg en gee dit vir die slaaf wat tien geldstukke het.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vat hierdie man se geld weg en gaan gee dit aan daardie werker wat my geld vertiendubbel het.’ |