Luke 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom het jy dan nie my geld in die bank gegee nie, sodat ek by my koms myne met woeker kon eis? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom het jy nie dan maar my geld in ’n bank belê nie? Dan sou ek dit met rente by my terugkeer kon getrek het.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom het jy dan nie my geld aan die wisselaars gegee nie? Dan kon ek dit by my koms met rente ingevorder het. |
| Afrikaans 1983 | waarom het jy dan nie my geld in die bank gesit nie? Dan sou ek dit by my terugkoms darem met rente kon getrek het.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom het jy nie my geld by die bank belê nie? Dan sou ek wanneer ek terugkom, dit met rente kon kry.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het jy nie my geld in die bank gesit nie? Dan kon ek my geld en die rente gekry het toe ek teruggekom het.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kon jy nie maar my geld in ’n bank gesit het nie? Dan kon ek ten minste rente op die geld gekry het. |