Luke 19:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n ander een het gekom en gesê: Here, kyk, hier is u pond wat ek in 'n doek weggelê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Nog een het gekom en gesê: ‘Meneer, kyk, hier is u muntstuk. Ek het dit in ’n doek gaan wegsteek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n ander een kom en sê: Meneer, hier is u pond wat ek in 'n doek weggesit het; |
| Afrikaans 1983 | “Nog 'n ander het gekom en gesê: ‘Meneer, hier is u muntstuk. Ek het dit in 'n doek gebêre. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die derde een gekom en gesê, ‘Meneer, kyk, hier is u mina, wat ek in 'n sweetdoek weggebêre het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “'n Derde slaaf het gekom en gesê: ‘Meneer, hier is die geldstuk wat jy gegee het. Ek het dit mooi toegedraai in 'n lap en ek het dit gebêre, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Werker nommer drie het toe sy opwagting gemaak en gesê: ‘Ag, Meneer, hier is al die geld veilig terug wat u aan my gegee het. |