Luke 19:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, daar was 'n man met die naam van Saggeus, wat die hoof onder die tollenaars was, en hy was ryk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En daar was iemand met die naam Saggeus; hy was ’n hooftollenaar en ’n ryk man. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was 'n man met die naam van Sagg,Âs, 'n hoof van die tollenaars en 'n ryk man. |
| Afrikaans 1983 | Daar was 'n man met die naam Saggeus, die hooftollenaar, 'n ryk man. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En kyk, daar was 'n man met die naam Saggeus. Hy was 'n hooftollenaar en 'n ryk man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het 'n man gewoon, sy naam was Saggeus. Hy was die hoof van die tollenaars en hy was 'n ryk man. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van die mense wat daar gebly het se naam was Saggeus. Hy was die hoof van die berugte tollenaars wat belasting ingevorder het, en ’n skatryk man. |