Luke 19:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het ook vir hom gesê: Wees ook oor vyf stede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan hierdie slaaf sê hy toe: ‘Jy kry beheer oor vyf stede.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê ook vir hierdie een: En jy moet wees oor vyf stede. |
| Afrikaans 1983 | Aan hierdie een sê hy: ‘En jy kry die bestuur oor vyf stede.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir hierdie man het hy gesê, ‘Jy moet vyf stede bestuur.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het ook vir hierdie slaaf gesê: ‘Ek gee vir jou vyf stede, jy moet oor hulle regeer.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die heerser was bly daaroor: ‘Van vandag af maak ek jou die hoof van vyf stede in my landgebied.’ |