Luke 19:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom die eerste en sê: Here, u pond het tien ponde gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste het aangetree en gesê: ‘Meneer, u muntstuk het ’n wins van tien muntstukke opgelewer.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En die eerste het verskyn en gesê: Meneer, u pond het tien ponde wins gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste het vorentoe gekom en gesê: ‘Meneer, u muntstuk het tien muntstukke opgelewer.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste een het kom sê, ‘Meneer, u mina het 'n wins van tien mina opgelewer.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste slaaf het gekom en gesê: ‘Meneer, hier is die een geldstuk wat jy gegee het, en hier is nog tien geldstukke daarby.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die eerste een kom toe en sê: ‘Meneer, ek het die geld wat u my gegee het, gaan vertiendubbel. Hier is nou tien maal soveel as wat u vroeër vir my gegee het.’ |