Luke 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek, die Seun van die Mens, het immers gekom om wat verlore is, te soek en te red.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. |
| Afrikaans 1983 | Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •Seun van die Mens het gekom om diegene wat verlore is, te soek en te verlos.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, die Seun van die mens, het gekom om almal wat verlore is, te soek en te red.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy ook! Ek, die Seun van die mens, het gekom om mense te soek wat op die verkeerde pad leef. Ek maak hulle lewens splinternuut.” |