Luke 18:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê vir hom: Word jou aanskou; jou geloof het jou gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het hom geantwoord: “Sien weer! Jou geloof het jou gered.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus sê vir hom: Sien! Jou geloof het jou gered. |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê vir hom: “Goed, jy kan sien! Jou geloof het jou gered.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het vir hom gesê: “Sien weer! Jou geloof het jou gered. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hom gesê: “Kyk, jy sien nou! Jy sien, want jy het geglo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou toe, sien dan! Jou wens het waar geword omdat jy glo,” het Jesus gesê. |