Luke 18:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het gaan staan en bevel gegee dat hy na hom gebring moes word; en toe hy nader kom, vra hy hom:
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het gaan staan en opdrag gegee dat die man na Hom toe gebring moes word. Soos hy naderbeweeg, vra Jesus vir hom:
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het gaan staan en bevel gegee dat hy na Hom gebring moes word; en toe hy naby kom, vra Hy hom
Afrikaans 1983 Jesus gaan toe staan en gee bevel dat hy na Hom toe gebring moet word. Toe hy naby kom, vra Jesus vir hom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het gaan staan en beveel dat hy na Hom gebring word. Toe hy nader kom, vra Jesus hom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gaan staan en Hy het gesê hulle moet die blinde man na Hom toe bring. Toe die man nader kom, vra Jesus vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus gaan staan toe stil en sê vir die mense: “Bring daardie man wat so skree na My toe.”