Luke 18:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het uitgeroep en gesê: Jesus, Seun van Dawid, wees my genadig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die blinde het hard uitgeroep: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U asseblief oor my!”
Afrikaans 1933/1953 Toe roep hy uit en sê: Jesus, Seun van Dawid, wees my barmhartig!
Afrikaans 1983 Toe roep hy uit: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U oor my!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe roep hy hardop uit: “Jesus, •Seun van Dawid, ontferm U oor my!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe begin die blinde man skree: “Jesus, Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir my en U moet my help!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die blinde man het dadelik hard begin skree: “Jesus, Seun van Dawid, kry my jammer, asseblief!”