Luke 18:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom meegedeel dat Jesus van Nasaret verbygaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom toe vertel dat Jesus van Nasaret besig is om verby te loop.
Afrikaans 1933/1953 En hulle vertel hom: Jesus die Nasar,ner gaan verby.
Afrikaans 1983 Hulle vertel hom toe: “Jesus van Nasaret gaan hier verby.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het vir hom gesê dat Jesus, die Nasarener, daar verbyloop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir hom gesê dit is Jesus van Nasaret wat verbygaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jesus van Nasaret gaan hier verby,” het iemand geantwoord.