Luke 18:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy die skare hoor verbygaan, vra hy wat dit beteken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy die skare hoor wat verbyloop, het hy probeer uitvind wat aan die gang is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en toe hy 'n skare hoor verbygaan, vra hy wat dit is. |
| Afrikaans 1983 | die groot menigte mense hoor verbyloop, vra hy wat aan die gang is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy die skare hoor verbyloop, vra hy wat aan die gang is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die blinde man het gehoor toe baie mense daar verbygaan, en hy het gevra wat daar gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man het agtergekom ’n groot klomp mense stap by hom verby. “Wat is aan die gang?” vra hy toe. |