Luke 18:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy naby Jerigo kom, het 'n sekere blinde man langs die pad gesit en bedel.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het in die omgewing van Jerigo aangekom. ’n Blinde man het langs die pad gesit en bedel.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl Hy naby J,rigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;
Afrikaans 1983 Jesus het naby Jerigo gekom. Toe 'n blinde man wat daar langs die pad sit en bedel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus in die omgewing van Jerigo kom, sit daar langs die pad 'n blinde man en bedel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus naby die stad Jerigo kom, was daar 'n blinde man wat langs die pad gesit en bedel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Later, toe Jesus naby Jerigo kom, sit daar ’n blinde langs die pad en bedel.