Luke 18:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het niks van hierdie dinge verstaan nie, en hierdie woord was vir hulle verborge, en hulle het nie geweet wat gespreek is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het egter niks hiervan verstaan nie. Hierdie verduideliking was vir hulle verberg en hulle het nie begryp wat Hy sê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het niks hiervan begryp nie, en hierdie woord was vir hulle bedek, en hulle het nie verstaan wat gesê is nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar van hierdie dinge het hulle niks begryp nie. Die woorde was vir hulle duister, en hulle het nie verstaan waaroor Hy praat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het egter niks hiervan verstaan nie. Die betekenis van hierdie uitspraak was vir hulle verborge, en hulle het nie begryp wat Hy gesê het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het niks verstaan wat Jesus gesê het nie. God het hulle nie laat verstaan wat hierdie woorde beteken nie. Hulle kon dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dissipels het egter niks verstaan van wat Jesus vir hulle sê nie. Die tyd was nog nie reg dat hulle dit alles sou verstaan nie. |