Luke 18:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal hom gésel en hom doodmaak, en op die derde dag sal hy opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 En nadat hulle Hom gegésel het, sal hulle Hom doodmaak. Op die derde dag sal Hy egter weer opstaan.”
Afrikaans 1933/1953 en nadat hulle Hom geg,sel het, sal hulle Hom doodmaak; en op die derde dag sal Hy opstaan.
Afrikaans 1983 Hom gesel en Hom daarna doodmaak. En op die derde dag sal Hy uit die dood opstaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nadat hulle Hom gegesel het, sal hulle Hom doodmaak, maar op die derde dag sal Hy opstaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en My met 'n sweep slaan en My doodmaak. Maar op die derde dag sal Ek weer lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uiteindelik sal hulle My ook doodmaak. Maar moenie bekommerd wees nie; die dood is nie sterk genoeg om My vir altyd in sy greep vas te hou nie. Ek sal op die derde dag weer lewendig word.”