Luke 18:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sal aan die heidene oorgelewer word, en daar sal bespot en bespot en op hom bespoeg word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal uitgelewer word aan die nie-Jode en bespot, beledig en ook op gespoeg word.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy sal oorgelewer word aan die heidene en bespot en mishandel word, en op Hom sal gespuug word;
Afrikaans 1983 Hy sal uitgelewer word aan die heidene; Hy sal bespot en beledig word; hulle sal op Hom spoeg,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Hy sal aan die heidene oorgelewer word, Hy sal bespot en beledig word, en daar sal op Hom gespuug word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Joodse leiers sal My vir die heidene gee, en die heidene sal My spot en sleg van My praat en op My spoeg
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar in Jerusalem gaan ’n spul ongelowiges My vang. Hulle sal My voor almal spot en beledig en slaan.