Luke 18:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het gereageer: “Dié dinge wat by mense onmoontlik is, is juis by God moontlik.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.
Afrikaans 1983 Daarop antwoord Hy: “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy antwoord: “Wat onmoontlik is by mense, is by God moontlik.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het lank na hulle gekyk en Hy het gesê: “Mense kan nie self daar inkom nie, net God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe vir hulle: “Ja, julle is reg. Op julle eie kan julle nooit daar uitkom nie. Maar God kan enigiets doen. Vertrou op Hom.”