Luke 18:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat dit gehoor het, het gesê: Wie kan dan gered word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “Wie is dan in staat om verlos te word?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê die wat dit gehoor het: Wie kan dan gered word? |
| Afrikaans 1983 | Dié wat dit gehoor het, sê toe: “Maar wie kan dan gered word?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “Wie kan dan gered word?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “As dit so is, wie sal kan inkom waar God Koning is?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die omstanders was verbysterd oor hierdie woorde. Hulle vra Hom toe: “Maar wie op aarde kan dan gered word?” |