Luke 18:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is makliker vir 'n kameel om deur 'n naald se oog te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Want dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryke om aan die koninkryk van God deel te kry.”
Afrikaans 1933/1953 Want dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.
Afrikaans 1983 Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as vir 'n ryke om in die koninkryk van God te kom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk mens om in die koninkryk van God in te gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Ryk man sal moeilik inkom waar God Koning is, 'n kameel sal makliker deur die oog van 'n naald kan gaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is selfs vir ’n groot kameel makliker om deur die klein gaatjie van ’n naald te stap as wat dit vir ’n ryk persoon is om sy voete in God se nuwe wêreld te sit.”