Luke 18:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy dit hoor, was hy baie bedroef, want hy was baie ryk.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy dit hoor, het die man baie afgehaal gevoel, want hy was skatryk.
Afrikaans 1933/1953 Toe hy dit hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk.
Afrikaans 1983 Toe hy dit hoor, was hy diep teleurgesteld, want hy was baie ryk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die man dit egter hoor, het hy baie bedroef geword, want hy was skatryk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man het baie hartseer geword toe hy hoor wat Jesus sê, want hy was baie ryk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie woorde het die man baie omgekrap, want hy was skatryk. Hy was nie van plan om alles wat hy het aan sy familie en aan die armes uit te deel nie.