Luke 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Dit alles het ek bewaar van my jeug af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het geantwoord: “Al hierdie dinge het ek nagekom van kleins af.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê: Al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af. |
| Afrikaans 1983 | Maar hy antwoord: “Al hierdie dinge het ek van my kinderdae af onderhou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy antwoord: “Dit alles het ek van jongs af nagekom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir Jesus gesê: “Vandat ek klein was, het ek alles gedoen wat God se wette sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag wat, ek doen al daardie dinge van kleins af,” sê die man. |