Luke 18:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? niemand is goed nie, behalwe een, dit is God.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het gereageer: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, dit is God.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus antwoord hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie behalwe een, naamlik God.
Afrikaans 1983 Jesus het geantwoord: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe God alleen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hom geantwoord: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, en dit is God!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir hom gesê: “Hoekom sê jy Ek is goed? Net God is goed, niemand anders nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vir wat kom spreek jy My hier voor almal aan as ‘goeie Leermeester’?” het Jesus vinnig gereageer. “Jy weet mos dat daar net Een is wat regtig goed is: God. Maar nou ja, jy moet God se voorskrifte gehoorsaam.