Luke 18:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek besit.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek vas twee keer gedurende die week, en ek gee ’n tiende van alles wat ek verdien!’
Afrikaans 1933/1953 Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry.
Afrikaans 1983 Ek vas twee keer in die week en ek gee 'n tiende van my hele inkomste.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek vas twee keer per week, en ek gee 'n tiende van alles wat ek verdien. ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek vas twee maal in 'n week, en ek gee tiendes van alles wat ek kry.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “‘O ja, kyk net wat doen ek alles: ek vas twee keer elke week. Ek gee ook ’n tiende van elke sent wat ek verdien.’