Luke 18:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Twee manne het in die tempel opgegaan om te bid; die een 'n Fariseër en die ander 'n tollenaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ’n Fariseër en die ander ’n tollenaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een 'n Fariseër en die ander 'n tollenaar. |
| Afrikaans 1983 | “Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was 'n Fariseër en die ander een 'n tollenaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Twee mense het opgegaan na die tempelterrein om te bid. Die een was 'n •Fariseër en die ander 'n •tollenaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Twee mans het na die tempel gegaan om te bid. Die een man was 'n Fariseër en die ander man was 'n tollenaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Op ’n dag het twee mans daar na die tempel in Jerusalem toe gegaan om God te aanbid. Die een was ’n Fariseër en die ander een ’n belastinggaarder. (Hierdie belastinggaarders was bekend as tollenaars. Hulle het nie die godsdienstige wette gehoorsaam nie. Daarom is hulle as groot sondaars beskou.) |