Luke 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarom het Hy vir hulle 'n gelykenis vertel dat die mense altyd moet bid en nie moedeloos word nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het vir hulle ’n gelykenis vertel om aan te toon dat hulle moet aanhou bid sonder om moedeloos te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie, |
| Afrikaans 1983 | Jesus het vir hulle 'n gelykenis vertel om duidelik te maak dat 'n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir hulle 'n gelykenis vertel oor hoe nodig dit is om altyd te bid en nie moed te verloor nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het toe vir die dissipels 'n gelykenis vertel. Hy wou hê hulle moet verstaan dat 'n mens moet aanhou bid en nie moedeloos moet word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het vir sy volgelinge die volgende verhaal vertel om hulle te leer om aan te hou bid: |