Luke 17:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dank hy daardie dienskneg omdat hy gedoen het wat hom beveel is? Ek trow nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Slaaf wat sy opdragte uitgevoer het, ontvang mos nie dank nie!
Afrikaans 1933/1953 Bedank hy daardie dienskneg, omdat hy gedoen het wat hom beveel is? Ek glo nie.
Afrikaans 1983 'n Slaaf wat sy opdrag uitgevoer het, word mos nie bedank nie, of hoe?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy bedank tog nie die slaaf net omdat hy sy opdragte uitgevoer het nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sê nie vir die slaaf dankie nie, want hy het gedoen wat hy móét doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Is dit nodig om daardie werker te smeek om elke dag in die tuin te werk of om die kos te maak? Moet julle heeltyd op julle knieë staan en hom soebat? Nee, natuurlik nie.