Luke 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die apostels het vir die Here gesê: Verhoog ons geloof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die apostels het toe vir die Here gesê: “Help ons. Ons het meer geloof nodig.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof. |
| Afrikaans 1983 | Die apostels sê toe vir die Here: “Gee ons meer geloof.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die •apostels vir die Here: “Gee ons meer geloof!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die apostels het vir die Here gesê: “Help ons asseblief om sterker te glo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus se twaalf apostels vir Hom: “Here, dis so moeilik om al hierdie dinge te doen wat U sê. En ons geloof is so klein. Gee ons asseblief nog geloof.” |