Luke 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hy sewe maal op 'n dag teen jou oortree en sewe maal op 'n dag na jou terugkeer en sê: Ek het berou; jy moet hom vergewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook as hy sewe keer op ’n dag teenoor jou oortree, maar ook sewe keer na jou toe kom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en sê: Ek het berou -- moet jy hom vergewe. |
| Afrikaans 1983 | Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as hy sewe maal op een dag teen jou sondig, en sewe maal na jou terugkom en sê, ‘Ek het berou’, moet jy hom vergewe.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as hy sewe maal op 'n dag sonde doen teen jou en sewe maal na jou toe kom en sê: ‘Ek is jammer,’ dan moet jy hom vergewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, al doen hy sewe keer elke dag lelike dinge aan jou en hy kom sê sewe keer vir jou: ‘Ek is verskriklik jammer oor wat ek gedoen het. Vergewe my, asseblief,’ dan moet jy dit doen.” |