Luke 17:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Twee vroue sal saam maal; die een sal gevat en die ander een verlaat word.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar sal twee vroue wees wat koring maal; die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.”
Afrikaans 1933/1953 Twee vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.
Afrikaans 1983 Twee vroue sal koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Twee vroue sal besig wees om by dieselfde meul te maal – die een sal saamgeneem en die ander agtergelaat word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar sal twee vroue wees wat op dieselfde plek koring maal, en God sal een vrou kies maar nie die ander een nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net so sal twee vroue saam in die kombuis werk - Ek sal die een kom haal en die ander een los. Dieselfde sal ook by die werk gebeur.