Luke 17:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink aan Lot se vrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Onthou maar net wat met die vrou van Lot gebeur het.
Afrikaans 1933/1953 Dink aan die vrou van Lot!
Afrikaans 1983 Onthou wat met die vrou van Lot gebeur het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onthou Lot se vrou!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet onthou wat met Lot se vrou gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou wat met Lot se vrou gebeur het. Toe sy teruggekyk het na haar stad daardie dag toe God dit vernietig het, het sy op die plek in ’n soutpilaar verander.