Luke 17:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal dit ook wees op die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit sal net so gebeur op die dag wanneer Ek as die Seun van die Mens bekendgemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net so sal dit wees in die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word. |
| Afrikaans 1983 | Net so sal dit ook gaan op die dag wanneer die Seun van die mens verskyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal net so wees op die dag wanneer die Seun van die Mens geopenbaar word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So sal dit ook wees die dag wanneer God vir die mense sal wys wie is die Seun van die mens. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit sal presies net so gaan wanneer die Seun van die mens terugkom. |