Luke 17:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos dit was in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens.
Afrikaans (NLV) 2011 “Net soos dit gebeur het gedurende die tyd van Noag, só sal dit ook gaan gedurende die tyd voor my koms as die Seun van die Mens:
Afrikaans 1933/1953 En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens:
Afrikaans 1983 “Net soos dit in die tyd van Noag gegaan het, so sal dit ook gaan in die tyd van die Seun van die mens:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net soos in die dae van Noag gebeur het, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die Mens.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Seun van die mens kom, dan sal dit wees soos in die tyd toe Noag gelewe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kom Ek verduidelik met ’n voorbeeld wat Ek bedoel. Julle almal ken die verhaal van Noag. Wel, terwyl Noag die ark gebou het, het die ander mense om hom normaal aangegaan asof niks gebeur nie.