Luke 17:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar eers moet hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eers moet Ek egter baie lyding verduur en deur die mense van hierdie geslag verwerp word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar eers moet Hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word. |
| Afrikaans 1983 | Maar eers moet Hy baie ly en deur die mense van hierdie tyd verwerp word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar eers moet Hy baie lyding verduur en deur hierdie geslag verwerp word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek, die Seun van die mens, moet eers baie swaar kry, en die mense wat nou lewe, moet eers weier om My te aanvaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar voordat dit alles gebeur, lê daar eers ’n baie moeilike tyd vir My voor. Eers moet die mense My verwerp en doodmaak. |