Luke 17:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal vir jou sê: Kyk hier; of kyk daar: gaan nie agter hulle aan en volg hulle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal egter aan julle sê: ‘Kyk, daar is Hy!’ of: ‘Kyk, hier is Hy!’ Moenie gaan nie, en moenie agter hulle aanloop nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal vir julle sê: Kyk hier! of: Kyk daar! Moenie gaan nie en moenie agterna loop nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar moenie gaan nie en moenie agter hulle aanloop nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal die mense vir julle sê, ‘Kyk daar!’ of ‘Kyk hier!’ Moenie gaan nie, en moenie agter hulle aanloop nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die mense sal vir julle sê: ‘Gaan kyk daar’ of ‘Kom kyk hier.’ Maar julle moenie gaan nie, julle moenie saam met hulle gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moet julle nie steur aan almal wat gedurig sommetjies maak oor wanneer die Seun gaan terugkom nie. As iemand julle probeer wysmaak dat hulle weet, lag hulle uit. As hulle sê: ‘Kom, die Messias is in die stad,’ vergeet dit. Of as hulle sê: ‘Hy is daar anderkant,’ moenie die moeite doen om te gaan kyk nie. Moenie ’n woord daarvan glo nie. |