Luke 17:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar word nie gevind wat teruggekeer het om aan God eer te gee nie, behalwe hierdie vreemdeling. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is daar niemand anders wat omgedraai het om God te loof behalwe hierdie vreemdeling nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie? |
| Afrikaans 1983 | Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te loof, behalwe hierdie vreemdeling nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het hulle nie ook dankbaar gevoel en teruggekom om God te prys nie? Hierdie man is nie 'n Jood nie, maar hy alleen het dankbaar gevoel.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit lyk My hulle glo nie God het hulle eens en vir altyd genees nie. Daarom dat hulle nie omgedraai en kom dankie sê het soos jy nie. Jy begryp baie beter as daardie nege Israeliete wie Ek is. |