Luke 17:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het op sy aangesig by sy voete neergeval en Hom gedank; en hy was 'n Samaritaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het op sy gesig aan Jesus se voete neergeval en Hom gedank. Hierdie persoon was ’n Samaritaan.
Afrikaans 1933/1953 En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.
Afrikaans 1983 Hy het voor die voete van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het op sy gesig aan Jesus se voete neergeval en Hom gedank. Hy was 'n Samaritaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het by die voete van Jesus gekniel met sy gesig teen die grond en hy het vir Jesus dankie gesê. Hy was 'n Samaritaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man het tot by Jesus gehardloop, voor Hom in die stof neergeval en vir Hom dankie gesê. Hy was ’n Samaritaan.