Luke 17:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe een van hulle sien dat hy genees is, het hy omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik,
Afrikaans (NLV) 2011 Een uit die groep, toe hy sien dat hy gesond geword het, het omgedraai en met ’n harde stem vir God geloof.
Afrikaans 1933/1953 En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.
Afrikaans 1983 En een van hulle het, toe hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Een van hulle het, toe hy sien dat hy gesond geword het, omgedraai en God met 'n harde stem geloof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gesien hulle is gesond, maar net een van hulle het omgedraai en God geprys, so hard dat baie mense dit kon hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op pad soontoe het hulle melaatsheid verdwyn. Hulle vel was skielik weer normaal. Een van die mans was so bly daaroor dat hy dadelik omgedraai het. Hy het hardop begin bid en God se Naam grootgemaak.