Luke 17:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hy na Jerusalem gegaan het, het hy deur Samaria en Galilea getrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het gebeur terwyl Jesus deur die grensgebied tussen Samaria en Galilea op reis was na Jerusalem toe.
Afrikaans 1933/1953 En op sy reis na Jerusalem het Hy deur Samar¡a en Galil,a gegaan.
Afrikaans 1983 Op sy reis na Jerusalem toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op 'n keer het Jesus op pad na Jerusalem deur die grensgebied tussen Samaria en Galilea gereis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus was nog op pad na Jerusalem. Hy was op die grens tussen Samaria en Galilea.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op pad Jerusalem toe het Jesus deur Samaria en Galilea gereis.